Customer testimonials

Sarah Foremen

Client

Pastor baie dankie vir wat u vir my ,man gedoen het en dat u hom so mooi begrawe het ek sal gerus ,andere vertel van u goeie diens wat u lewer aan gemeenskap , dis vir my en gesin , n riem onder die hart om deel te kan wees van Noble funerals.Pastor thank you for such a wonderful service that was delivered to my husband the late Apostle Foremen, we are impressed , and will tell more people about your professional services.

Clara Meyer picture

Clara Meyer

Speaker -Cape Winelands Mjnicipality

Im so happy for Noble Funerals , that could makes it possible to fix my family grave tombstone, after the ground going deeper and rhe grave were not straight as usual i approach Noble Funerals and they fix it for me within two days , after they rebuild it andplaced tiles on the top of the tombstones, if there is any one who's family grave needs attention , feel free to makes contact with team at 0210230762 or whatsup 0614938740

jacobs

WIFE OF LATE EDDY JACOBS

My familie wil net dankie se vir die goeie diens wat u aan ons gelewer het, dit word opreg waardeer, in ons donker uur van nood, toe was julle daar vanaf die begin tot en met die laaste.

Jacobs Familie

Philicia Fredericks

Captain South African Police Services

More. Ek wil weereens vir julle baie dankie sè vir die waardige manier waarop julle my ma begrawe het. N Ander ondernemer sou dit nie doen. Ek bid dat God julle sal seèn. Dat hy julle grondgebied sal vergroot en goeie gesondheid vir jul albei. 💐

MAC PHERSON FAMILY picture

MAC PHERSON FAMILY

AUDREY

BAIE DANKIE VIR DIE DIENS WAT U AAN ONS GELEWER HER.BAIE DANKIE DAT U ONS MOEDER MET WAARDIGHEID TER RUSTE GELAAT HET.ONS A S FAMILIE IS OPREG DANKBAAR EN WAARDEER WAT U HULLE VIR ONS GEDOEN HET.

Trevor Nel

Pastor

More dienaar. Namens die Nel Nel families wil ons net vir u en u vrou en u werkers baie dankie se vir u hulle se flinke diens. Spesiaal dankie vir suster Noble wat altyd uit haar pad gaan om die bedroefte families by te staan met haar liefde en omgee. Ek bid die Here dat sy nooit sal verander nie. Want deur dit sal God die Skepper van hemel en aarde julle van hoogte tot hoogte vat. Nogmaals baie baie dankie

Loretta Solomons picture

Loretta Solomons

Wife of late CALVIN Solomons

Goeie midg pastor en juf baie danki weereens vi satrdg mg di HERE SE SEEN OP NOBLE FUNERAL WEES di mnse kni yt geprt rk vnj ni di HERE SEEN JULLE

Click here to contact us on WhatsApp